Die man kan ‘n silinder soos ‘n 2 liter bottel laat lyk as hy hom so ligweg oor sy rug gooi, en dan verbased lig op die lug gebruik! Ek het gedink (gehoop) hy gaan ‘n duik in die 10 liter silinder suig, maar met perfekte profile en bouancy het die silinder gans te lank vir my in die yskas water gehou :-)
Goed gedoen meneer ! sien jou met die advanced !
In die bus.
Kom ons bid vir bietjie warm water !