Gelukkig was dit nie die laaste ding op Luther se bucket list nie want hy het sommer tjop tjop die skills in die swembad afgehandel. Francois soos enige jong man kan nie regtig verstaan wat die big deal vir ons ouer manne is om in die water in te gaan nie. Ek meen jy sit die DV in, en daar gaan jy. Ons het sommer lekker in Miracle water geduik. Baie tyd vir fotos pose in die Bus. En dit het nie daar gestop nie ! Was nie 2 weke nie, toe is ons terug in Mosambiek waters. Pragtige duike gehad by Paradise reef en Doodle.
Die teorie was smooth sailing en toe is dit Miracle waters toe. Philip het soos ‘n gebore DM hier en daar uitgehelp, vasgemaak en opgepas. Soos 2 visse in die water was hulle, skills gedoen sonder om te wik of weeg en toe is dit Bus toe , en Yacht toe !
Het gesukkel om Edna uit die son te kry terug in die water in, daai tan is belangrik! Nee ek jok, sy het soos ‘n pro geduik.
En die gogga wat Josua gebyt het spoel toe oor na Annique en Frikkie toe. Die group vriende besluit toe om die duik ding te doen. En Marras en Josua sien dit toe ook as net ‘n goeie verskoning om sommer hulel Advanced Diver qualifications te doen. So kon Annique en Frikkie ook lekker lag vir die twee se wyse planne met search en Recoveries. (Maar ek moet se hulle het darem alles baie maklik en vinnig gekry sonder om te vell modder op te skop.)
Annique was eers versigtig, maar toe sy eers in die water is, moes ek sukkel om by te bly. Frikkie en Annique, julle was great !
We had a great time in small object search skills in serious low visibility. (I am proud to say due to me helping the silt covering the whole search area : ) ) The night dive went smooth, almost lost Ronel he he he, but lumi sticks does its job ! We started Sunday with a nice , cold deep dive then it was on to large object recovery with lift bags.
Just to make sure that skills are sharp,
we finished with a dof and don of the scuba gear on the grid. What a great group, Ronel, Jeanine, Devout, Dewald and Johan thank you guys.