Gelukkig was dit nie die laaste ding op Luther se bucket list nie want hy het sommer tjop tjop die skills in die swembad afgehandel. Francois soos enige jong man kan nie regtig verstaan wat die big deal vir ons ouer manne is om in die water in te gaan nie. Ek meen jy sit die DV in, en daar gaan jy. Ons het sommer lekker in Miracle water geduik. Baie tyd vir fotos pose in die Bus. En dit het nie daar gestop nie ! Was nie 2 weke nie, toe is ons terug in Mosambiek waters. Pragtige duike gehad by Paradise reef en Doodle.