Die teorie was smooth sailing en toe is dit Miracle waters toe.
Philip het soos ‘n gebore DM hier en daar uitgehelp, vasgemaak en opgepas.

Soos 2 visse in die water was hulle, skills gedoen sonder om te wik of weeg en toe is dit Bus toe , en Yacht toe !

Het gesukkel om Edna uit die son te kry terug in die water in, daai tan is belangrik! Nee ek jok, sy het soos ‘n pro geduik.

Baie geluk julle 3 baie goed gedoen.
