
En die gogga wat Josua gebyt het spoel toe oor na Annique en Frikkie toe. Die group vriende besluit toe om die duik ding te doen. En Marras en Josua sien dit toe ook as net ‘n goeie verskoning om sommer hulel Advanced Diver qualifications te doen. So kon Annique en Frikkie ook lekker lag vir die twee se wyse planne met search en Recoveries. (Maar ek moet se hulle het darem alles baie maklik en vinnig gekry sonder om te vell modder op te skop.)
Annique was eers versigtig, maar toe sy eers in die water is, moes ek sukkel om by te bly. Frikkie en Annique, julle was great !
Annique was eers versigtig, maar toe sy eers in die water is, moes ek sukkel om by te bly. Frikkie en Annique, julle was great !